Naskoolsentrum
Osieland se Naskoolsentrum het nuut opgeknapte fasiliteite op die skoolgronde.
Leer en speel saam
Die sentrum is gedurende die eerste 3 vakansies van die jaar oop, maar gesluit gedurende die Desember/Januarie vakansies.
Die middagprogram bestaan uit aktiwiteite om leerders te stimuleer bv.
- Storielees
- Teken en inkleur aktiwiteite
- Speletjies op die rugbyveld
- Opvoedkundige speelgoed
Hierdie fasiliteit is daar vir leerders wie se ouers voldag werk.
- ‘n Middagete word voorsien.
- Geleentheid word geskep om huiswerk te doen tydens ‘n vasgestelde studietyd.
- Geleentheid tot deelname aan buitemuurse aktiwiteite.
- Daar word van studente en personeel gebruik gemaak om toesig te hou en die leerders met huiswerk te help
Ons huldig die volgende doelstellings:
ETES:
‘n Ligte middagete word daagliks verskaf asook ligte verversings om 15:00.
TYE
Funksioneer vanaf direk na skool:
TOELATING
Ingeskrewe leerders van die skool.
DESEMBERVAKANSIE
Die sentrum is gedurende die eerste 3 vakansies van die jaar oop, maar gesluit gedurende die Desember/Januarie vakansies. Tydens vakansies word interessante vakansieprogramme aangebied om vir dié outjies hul vakansie ook lekker te maak. Sentrumhoof: Amanda Naudé
Kontaknommer: 081 763 2142
- Versorging van leerders buite skoolure en tydens sekere vakansies.
- Om diens te lewer aan ons ouergemeenskap.
- Om ‘n leefruimte aan elke leerder te bied waarin hy/sy kan “leef”.
-
Om leerders die geleentheid te bied tot studie en ontspanning.
ETES:
‘n Ligte middagete word daagliks verskaf asook ligte verversings om 15:00.
TYE
Funksioneer vanaf direk na skool:
- 12:30 (Gr R)
- 13:00 (Gr 1 en Gr 2)
- en 13:30 (Gr 3 tot 7) tot 17:30